T4AFRP1

About this set

Created by:

Eutopia  on October 13, 2010

Log in to favorite or report as inappropriate.
Pop out
No Messages

You must log in to discuss this set.

T4AFRP1

Homofone is woorde wat ................... klink.
dieselfde

T4AFRP1
1/18

Study:

Cards (new!)

Learn

Test

Speller

Scatter

Games:

Scatter

Space Race

Tools:

Export

Copy

Combine

Embed

Order by

Terms

Definitions

Homofone is woorde wat ................... klink.dieselfde

T4AFRP1
Homofone is woorde wat dieselfde klink, maar ........................... in spel en betekenisverskil

T4AFRP1
Hy (nies ; nuus) omdat hy verkoue het.nies

T4AFRP1
Het jy gisteraand die (nies ; nuus) op TV gekyk?nuus

T4AFRP1
'n Hond is 'n oulike (dier ; duur)dier

T4AFRP1
Die nuwe motor was baie (dier ; duur)duur

T4AFRP1
Hoe diep is die (put ; pit)?put

T4AFRP1
Moenie die (put ; pit) van die perske insluk nie.pit

T4AFRP1
In die storie lees ons van 'n kabouter en 'n (fee ; vee).fee

T4AFRP1
Die boer jaag sy (fee ; vee) in die kraal.vee

T4AFRP1
Wat gebeur as jy verkoue het?nies

T4AFRP1
Wat is inligting oor tv, radio en koerante?nuus

T4AFRP1
Wat is lewende wese wat rondbeweeg?dier

T4AFRP1
Wat beteken dit as dit baie geld bekostig?duur

T4AFRP1
Wat is 'n gat in die grond waarin ons water kry?put

T4AFRP1
Wat is die saadkorrel van 'n vrug?pit

T4AFRP1
Wat is 'n towergodin?fee

T4AFRP1
Wat is 'n ander neem vir mak diere op plase?vee

T4AFRP1

First Time Here?

Welcome to Quizlet, a fun, free place to study. Try these flashcards, find others to study, or make your own.

Set Champions

There are no high scores or champions for this set yet. You can sign up or log in to be the first!