Home
Subjects
Textbook solutions
Create
Study sets, textbooks, questions
Log in
Sign up
Upgrade to remove ads
Only $35.99/year
Musiek
STUDY
Flashcards
Learn
Write
Spell
Test
PLAY
Match
Gravity
Terms in this set (28)
Hoe noem ons 'n vrou wat sing?
sangeres
Hoe noem ons die musiek van 'n film?
klankbaan
Gee 'n sinoniem vir aanhangers.
bewonderaars
Hoe noem ons die mense wat na 'n konsert sit en luister?
gehoor
Gee die regte vorm: Hy is baie (musiek).
musikaal
Hoe noem ons die plek waar CD's gemaak word?
ateljee
Gee 'n sinoniem vir populêr.
gewild
'n Mens koop _____ vir 'n konsert.
kaartjies
Vertaal: my favourite singer
my gunstelingsanger
Vertaal: electric guitar
elektriese kitaar
Vertaal: a famous band
'n beroemde musiekgroep
Gee een woord vir: die mense wat luister
luisteraars
Hoe noem ons die ou wat CD's speel by 'n klub of dans?
platejoggie
Gee die intensief van beroemd.
wêreldberoemd
Hoe noem ons 'n groep mense wat saam sing by 'n konsert?
koor
Sets found in the same folder
Somer, Son en See
70 terms
Trappe van Vergelyking
50 terms
Intensiewe vorme
88 terms
Tydwoorde
26 terms
Other sets by this creator
Dierewoordeskat
44 terms
Getalle (Telwoorde)
20 terms
Somer, son, see en weer: DENOTASIES
17 terms
Vergelykings
36 terms