24 terms

Graad 8 Biologie Die aard van grond

Graad 8 Biologie Die aard van grond
STUDY
PLAY

Terms in this set (...)

Wat is die litosfeer?
Dis is die gedeelte van die aardkors waar lewe voorkom.
Sluit alle grond faktore in
Waaruit bestaan grond?
Gronddeeltjies
Grondwater
Grondlug
Organiese materiaal
Grondmikrobes
Wat is horisonte?
Dit is die horisontale grond lae wat in grond is
Wat is die grondprofiel?
Dit is die veritkale lyn wat jy deur grond lae trek om die verskillende teksture en kleur van verskillende lae te sien
Waaruit bestaan die boonste laag van grond
Vars of gedeeltelike ontbinde organiese materiaal soos blare
Waaruit bestaan die bogrond
Bo grond is ryk aan humus en is die deel wat die plant die meeste voedingstowwe gee
Waaruit bestaan die ondergrond
Dit is digter met min voedingstowwe
Waaruit bestaan die moedermateriaal
Dit is die laag net onder die ondergrond waar die oorspronklike moedergesteentes reeds gedeeltelik verweer is en in stukke gebreuk is.
Waaruit bestaan die solide moedergesteentes
Dit is onverweerde rotslae.
Soorte grondwater
Kapilêre water
Higroskopiese water
Syferwater
Wat is kapilêre water
Dis water wat deur plant wortels op geneem word
Wat is higroskopiese water
Dis water wat met groot krag rond om elke grond deeltjie vas gehou word en kan nie deur plante opgeneem word nie
Wat is syferwater
Dis water wat vinnig na 'n reenbui afsyfer en die onder grondse water tafel aanvul
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - Sand- en klei-samestelling per volume
Sandgrond - 85% sand; 5% slik; 10% klei
Kleigrond - 10% sand; 20% slik; 70% klei
Leemgrond - 50%sand; 30% slik; 20% klei
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - lug
Sandgrond - Goed belug
Kleigrond - Bevat min lug
Leemgrond - Genoeg lug vir plantgroei
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - water hou vermoe
Sandgrond - Hou nie water nie; Droog maklik uit; Dreineer vinnig
Kleigrond - Hou water baie goed vas; groog moeilik uit; dreineer swak; bars as dit droog is
Leemgrond - Hou water goed vas; droog nie maklik uit; dreineer goed
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - vrugbaarheid
Sandgrond - Bevat min humus; min plant voedsel; is nie vrugbaar nie
Kleigrond - Bevat humus; bevat heelwat plant voedsel; is vrugbaar
Leemgrond - ryk aan humus; bevat baie plant voedsel; is baie vrugbaar
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - tempratuur
Sandgrond - word vinnig warm
Kleigrond - absorbeer hitte stadig word nie maklik warm nie, maar maklik koud sleg vir plant wortels
Leemgrond - absorbeer hitte matig nooit te warm of te koud nie
Verskille en eienskappe van die drie tipes grond - bewerkbaarheid
Sandgrond - baie maklik bewerkbaar
Kleigrond - moeilik bewerkbaar omdat dit klewerig is
Leemgrond - maklik bewerkbaar
Wat is humus?
Donker kleurige organiese stof wat bestaan uit dooie plantaardige en dierlike materiaal wat deur mikro organismis omgesit is.
Wat is die nut van humus?
Dien as plant voedsel
Verhoog grond vrugbaarheid
Verbeter grond belugting
Verbeter die water hou vermoe van grond
Verlaag die PH in die grond
Wat is die kenmerke van vrugbare grond?
Dikker bo laag
Baie plante of bome
Donkerder kleur as gevolg van baie humus
Hoe verskil grondlug van gewone lug
Bevat meer waterdamp
Bevat meer koolstofdioksied
Bevat minder suurstof
Bevat meer vreemde gasse soos ammoniak en swawelwaterstof
Faktore wat die lug inhoud van die grond bepaal
Groote en geaardheid van die gronddeeltjies
Hoeveelheid organiese materie
Hoeveelheid vog in die grond