Created by
Terms in this set (42)
Wat is homofone?
Homo = dieselfde
Woorde met dieselfde klank, maar verskillende spelling
Woorde met dieselfde klank, maar verskillende spelling
Homonieme is woorde :
:wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar verskil in betekenis:
Die vee wei in die veld.
Ek vee die stoep met 'n besem.
Die vee wei in die veld.
Ek vee die stoep met 'n besem.
lei / ly
Lei die tuin nat
Lei die span tot oorwinning
Lei die hond aan 'n leiband
Lei 'n gerieflike lewe
Ly aan 'n ongeneeslike siekte
Pyn en lyding
Lei die span tot oorwinning
Lei die hond aan 'n leiband
Lei 'n gerieflike lewe
Ly aan 'n ongeneeslike siekte
Pyn en lyding
lui
Die telefoon lui.
Jy is lui as jy nie wil werk nie.
Jy is lui as jy nie wil werk nie.
peil / pyl
Skiet met 'n pyl en boog
'n Atleet pyl op die wenpaal af (soos 'n pyl uit 'n boog)
Ek kan sy karakter net nie peil nie.
Peil die diepte van die dam (skat en bepaal)
'n Atleet pyl op die wenpaal af (soos 'n pyl uit 'n boog)
Ek kan sy karakter net nie peil nie.
Peil die diepte van die dam (skat en bepaal)