Created by
a summary and questions and answers to hoofstuk 1
Terms in this set (21)
Terwyl Paul middagete voorberei, maak Barries die rottegif in sy kamer fyn. Hy skrik as Paul skielik agter hom praat en sê hy moet kom help met die kos.
Barries sit die pakkie gif in sy sak en gaan kombuis toe. Paul sê barries moet die speserye en kruie kies vir groente en vleis wat hy gaar maak en Barries beskou dit die ideal geleentied on die gif saam met die kruie by die kos te meng.
Hy huiwer egter, want hy is bang Paul sal sien wanneer hy dit doen.
Die gekookte groente en vleis maak Barries naar en hy wens hy het dagga gehad om te rook. Paul daag barries uit: as Barries 'n skaakspel teen Paul wen, sal Paul vir hom iets gee om te rook.
Die een wat die beste van drie potte skaak, sal die wenner wees. Barries glo Paul nie, maar Paul belowe, en Barries aanvaar die uit daging. Barries waarsku Paul dat hy dy senior skool skaak kampioen is en Paul daag hom uit om te bewys dat hy beter is. Paul speel baie stragies en barries verloor die eerste pot. Die skaakspel hou baie langer aan as beplan en na vyf potte is dit twee elke en een gelykop. Na sewe potte hou hulle uitendelik op , met Paul as die wenner.
Barries is woedend, stamp die tafeltjie met skaakstukke om en gaan lê op sy bed met sy gesig in die kussing.
Dis koud en die vuur hout raak op. Barries hou vir Paul deur die venster dop waar hy besig is om hout vir die koolstoof te kap. Hy gaan na Paul se slaapkamer toe en sien die dubbelbed en troufoto van Paul en sy tweede vrou, 'n huwelik wat ook nie uitgewerk het nie. Dit is ook 'n babafoto van Barries teen die muur. Barries maak die twee bedkassies oop en ontdek 'n skoendoos met bollie sy blou teddiebeer, daarin. Die boks is vol handgemaakte kaartjies wat Barries het deur die jare vir Paul gestuur het, kaartjies waarop Paul nooit reageer het nie. Dié gedagte ontstel Barries geweldig, want hy het altyd gedink Paul het nie reageer nie omdat die kaartjies in die pos verlore geraak het.
while Paul chops firewood outside, Barries searches his room and discovers a box full with old memorablia: Bollie his old teddybear, and the cards that he used to make for paul as a child, cards to which Paul never responded. This infuriates Barries , because he used to think that the cards went missing in the mail and that Paul never received them
Barries ontdek die gat by die voetenent van die matras waarin Paul 'n bottel branderwyn wegsteek. Hy maak die verseëlede bottel oop en die reuk walg hom- die reuk assosieer met 'n dronk Paul wat hom aangerand het toe hy klien was. Paul kom die huis binne met vuurmaakhout. Barries gooi vinnig 'n bietjie rottegif in Paul se drank bottel en skroef dit dan weer toe. Terwyl hy die poeier wat op die voloer gemors het opvee,verskyn Paul in die deur en Barries verduidelik dat hy na Paul se foto's kyk, Paul is agterdogtig, maar hy probeer om dit nie te wys nie. vir die eerste keer serdert hy die skaakspel verloor het, voel Barries dat hy die oorhand oor Paul het:"skaak, Paul Barnard," fluister hy. "al weet jy dit nog nie"
Barries druk die blou korreltjies rottegif fyn tot 'n poeier. Waarom sal Paul nie agterkom as Barries hom probeer vergiftig nie?
waarteen het butcher vir barries gewaarsku?